Explore thousands of quality products, exclusive deals, and fast delivery options tailored just for you.
Details description |
|---|
|
En die klippe sal uitroep Verworpe silwer Die uurglas loop leeg In En die klippe sal uitroep is Miempie Rust, die distrik se nuwe verpleegsuster, nie beïndruk met Emile de Jongh se sjarme nie. Hoekom wou Louis Mocke so gou met Santie Marais trou in Verworpe silwer? Voor sy al die legkaartstukkies inmekaar kan skuif, tref 'n ramp die Eloffsdallers. Hoekom is sy broer, Darius, so bekommerd oor Santie se toekoms? Boonop daag Louis se vorige liefde op met 'n seuntjie aan die hand. Karien Saayman swig voor die getroude dr. Arnold Lutz se glimlag in Die uurglas loop leeg. 'n Huwelik met Hannes Eksteen word 'n reddingsboei uit die stormwaters van begeerte, tot hy in 'n ongeluk beland. Hannes se dokter, Christian Willems, ontwikkel ook gevoelens vir Karien. Dinge word verder gekompliseer wanneer Arnold 'n wewenaar word. Age Range: 18+ |
Sign in to ask a question about this product.
No questions yet. Be the first to ask.
fast shipping all across the country
100% authentic products
we ensure secure transactions
we ensure quality support
Explore thousands of quality products, exclusive deals, and fast delivery options tailored just for you.
login to your account. Do n’t have account? login
login to your account. do not have account? sign up